Thabaphaswa Mountain Sanctuary


Thabaphaswa Mountain Sanctuary is 'n bosveld-toevlugsoord op die Percy Fyfe-pad net 16 km noord van Mokopane/Potgietersrus in Limpopo geleë is. Dis die perfekte oornagplek vir reisigers wat onderweg is Krugerwildtuin, Noord-Limpopo en ander areas toe. Dié toevlugsoord bied slaapplek vir 'n klomp mense in uniek ontwerpte boskampe, 'n 4x4-berghut en 'n kothuis wat volledig toegerus is vir selfsorg, genaamd The Pumphouse. Ons oornag-kampe is gekamoefleer tussen groot rotse op die plaas en dit smelt mooi saam met die omgewing.

Kontak Nommer: 082 389 6631

Webwerf: https://thabaphaswa.co.za

Epos:

Address: Farm Groenkom, Mokopane Limpopo

GPS: S24 04.500, E29 04.013

You Might Also Like: