Tented Adventures Pretoriuskop


Jou pakket sluit 2 wildritte, aandete, ontbyt en jou ingangsfooie in!

Tented Adventures Pretoriuskop bied 'n egte safaritent-ervaring binne-in die Pretoriuskop Rest Camp in die Krugerwildtuin. In dié wildtuin kom Afrika se Groot 5 voor en die omgewing is malariavry. Dit is die ideale wegbreek vir paartjies en individue wat op soek is na 'n avontuur.

Verblyf word in 8 safaritente gebied en is geskik vir 2 gaste wat deel. Tariewe sluit 'n volledige Engelse ontbyt en Kontinentale ontbyt, 'n aandete-braaibuffet, en 'n oggend- en namiddagwildrit in. Die gerieflike safaritente bied glanskamp-luukshede, soos elektrisiteit, elektriese komberse, 'n klein dek, hoë plafonne, bedlampies, hoë-gehalte beddens, beddegoed en 'n waaier vir daardie warm someraande. Alle safaritente word daagliks skoongemaak, en beskik oor beddens en 2 kussings.

Kontak Nommer: +27 76 146 1468

Webwerf: http://www.tentedadventures.com

Epos: BOOKINGS@TENTEDADVENTURES.COM

Address: Pretoriuskop Rest Camp, Krugerwildtuin, 1350, Mpumalanga

GPS: 25°15'19.5'' S 27°13'16.0'' E

You Might Also Like: