Swadini, A Forever Resort


Swadini, A Forever Resort is op ingeslote land by die Blyde River Canyon Natuurreservaat geleë en lê knus tussen die pieke van die Drakensberge, teen die oewers van die Blyde-rivier. Dié oord is 35 km vanaf Hoedspruit geleë en is 75 km vanaf die Orpen-hek van die Nasionale Krugerwildtuin.

Gaste kan eksklusiewe bootritte op die Blydedam geniet, seekoeie en krokodille gewaar en die Tufa-waterval besoek. Gaste kan ook Bourke's Luck Potholes, The Pinnacle, Mac-Mac Falls en God's Window besoek. Daar is ook uitstekende voetslaanroetes in die area, asook geriewe by die oord beskikbaar.

Kontak Nommer: +27(0)12 423 5600

Webwerf: http://www.foreverswadini.co.za

Epos: info@foreversa.co.za

Address: Vanaf Die R531, Blyderivierspoort Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga

GPS:

You Might Also Like: