Smilin Thru


30 x RIVIERFRONT KAMPPLEKKE Hierdie kampplekke is slegs vir karavane. Sommige van die plotte het grasbedekking en ander plotte het ‘n sementblad. Die meeste van hierdie plotte het skaduwee. Elke staanplek het ‘n braai en 15 Amp elektrisiteit. Die kampplekke het ‘n gemeenskaplike ablusieblok.

30 x TERRAS KAMPPLEKKE Hierdie kampplekke is vir karavane en tente. Elke staanplek het ‘n braai en 15 Amp elektrisiteit. Die kampplekke het ‘n gemeenskaplike ablusieblok.

Kontak Nommer:: 072 223 5404.

Webwerf: http://www.smilinthru.co.za

Epos: info@smilinthru.co.za

Address: Vrystaat

GPS: S 26.829183 E 27.496850

You Might Also Like: