Silverstreams Karavaan Park


Silverstreams is geleë op die oewer van die Ngwagwana Rivier en aangrensend tot die Ukhalamba Wêreld Erfenis Park, in die Bushmansnek Vallei. Die oord is ‘n TROETELDIER-VRIENDELIKE oord. Die woonwa- en kampeerplekke is met gras bedek en het 15-ampere elektriese punte. Die selfsorg akkomodasie sluit kothuise, ‘n houthut en verskeie van ons eie selfsorg-karavane met aangehegte houthutte in. Al die eenhede is tenvolle toegerus vir selfsorg. Kom geniet die vele aktiwiteite soos tennis, perderitte, visvang, swem, wonderlike wandelings vanaf jou voordeur, pragtige watervalle, kampvure vir die koue nagte en die plaasatmosfeer.

Kontak Nommer: 082 859 8619

Webwerf: http://www.silverstreams.co.za

Epos:

Address: Drakensberg Underberg

GPS: S29° 50.688'E29° 12.841'

You Might Also Like: