Shangrila-Innibos


Shangrila-Innibos word omring deur die majestueuse Magaliesberge en is oorkant die bekende toevlugsoorde vir olifante en apies geleë.

Hartbeespoortdam is dié plek om te wees, of dit nou vir 'n Sondaguitstappie, 'n naweekwegbreek of 'n lang vakansie is. Terwyl jy in Hartbeespoortdam is, is Shangrila-Innibos die ideale plek om te bly. Dit is naby al die besienswaardighede en doendinge, en tog weg van die massas af.

Kontak Nommer: 082 784 6129

Webwerf: http://www.shangrilainnibos.co.za

Epos: info@shangrilainnibos.co.za

Address: R104/ou Rustenburg-weg, Zandfontein, Hartbeespoortdam, 0280, Noordwes

GPS:

You Might Also Like: