
Shangrila-Innibos bied luukse kampeerplekke met private ablusies sowel as ‘n pragtige verskeidenheid selfsorg eenhede. Beslis die moeite werd om Shangrila-Innibos te besoek!! 20 Luukse kampplekke met privaat & semi-privaat ablusiegeriewe met ‘n kombuisie met opwasgeriewe. Elke kampplek het elektrisiteit en privaat bome en ‘n onderdak braai-area. Sommige van die kampplekke het ook privaat buitelug storte of boma’s. Daar is ook 8 boskamp staanplekke beskikbaar.
Kontak Nommer: 082 784 6129
Webwerf: http://www.shangrilainnibos.co.za
Epos: info@shangrilainnibos.co.za
Address: Gauteng, Noordwes
GPS: S 25.718876 E 27.808761