Rocky Bay Resorts Caravan Park


Rocky Bay Resorts is aan die skilderagtige Suidkus van KwaZulu-Natal, minder as 'n uur vanaf Durban geleë. Lieflike somers, gematigde winters en 'n ligging tussen goue strande, inheemse woude en golwende heuwels maak Rocky Bay Resorts die ideale vakansiebestemming regdeur die jaar! Rocky Bay Resorts het akkommodasie wat in al jou behoeftes sal voorsien: 'n eenslaapkamer-eenheid, 'n vierslaapkamer-eenheid vir 8 gaste, 'n karavaanpark met baie staanplekke en see-uitsigte, asook 'n konferensiesentrum. Dit is alles in 'n lowerryke omgewing teen die kus geleë.

Kontak Nommer: +27 (0)39 976 0336

Webwerf: https://www.rockybay.co.za

Epos:

Address: Old Main Road, Park Rynie, KwaZulu-Natal

GPS: S30° 20.120', E30° 43.923'

You Might Also Like: