
Riva Resort is op die oewer van die Oranjerivier geleë in die pragtige dorp Upington. Die landgoed is die ideale oord vir vakansiegangers of sakereisigers.
Ons bied selfsorg-verblyf vir tot 48 gaste in 7 gesinseenhede of 10 besigheidseenhede wat elk ’n privaat ingang het. Die eenhede het elk ’n klein kombuisie wat volledig toegerus is vir selfsorg asook ’n TV met DStv.
Kontak Nommer: 081 857 83 50
Webwerf: http://www.rivaresort.co.za/
Epos: rivaresort@gmail.com
Address: R359, Louisvale, Upington, 8800, Noord-Kaap
GPS: S:28’31.616′ / E:021’12.133