Nyati Safari Bush Camp


Nyati Safari Bush Camp is 'n eksklusiewe selfsorg-boskamp met hope atmosfeer in Marloth Park. Laasgenoemde is 'n bewarea langs die Krugerwildtuin. Dit is in Mpumalanga se Oostelike Laeveld. Die park deel 'n 17 km lange grens met die Krugerwildtuin langs die Krokodilrivier tussen Malelane- en Krokodilbrughek.

Dié boskamp het 4 chalets. Elke chalet het slaapplek vir 2 gaste en is toegerus met elektrisiteit en plafonwaaiers. Gaste kan rustig aan skemerkelkies teug op die veranda met sy panoramiese uitsig. WiFi is beskikbaar.

Kontak Nommer: 082 787 4501

Webwerf: http://www.nyatibushcamp.co.za

Epos: nyatibushcamp@mweb.co.za

Address: Kurperstraat, Marloth Park, Komatipoort, 1330, Mpumalanga

GPS:

You Might Also Like: