Merry Pebbles Resort


Merry Pebbles Resort and Caravan park skuil aan die oewer van die Sabierivier, net 1 km vanaf Sabie se middedorp. Dié gesinsoord bied verskeie verblyf-opsies en is ideaal vir stadsjapies wat smag na 'n vakansie ver van die stad se rep en roer af.

Ons chalets, bungalows, kothuise, lodges, B&B-eenhede, en kampeer- en karavaanstaanplekke bied al te saam slaapplek vir 46 mense. Elke eenheid is uitstekend ingerig met gerieflike beddens, 'n badkamer, kombuis, TV met sekere DStv-kanale, WiFi en braaigeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Kontak Nommer: +27 (013) 7642266

Webwerf: https://merrypebbles.co.za

Epos: pebbles@soft.co.za

Address: Old Lydenburg Road Sabie, Mpumalanga

GPS: S 25º 5’ 44.4" E 30º 45’ 58.7"

You Might Also Like: