Lemontenara


Lemontenara selfsorg-eenhede is op die Môreson-plaas, slegs 4 km van Joubertina af in die pragtige Langkloof, halfpad tussen George en Port Elizabeth op die R62 geleë. Dié verblyf bestaan uit 5 kothuise en 1 selfsorghuis. Die kothuis het slaapplek vir 2 tot 6 gaste en die huis bied slaapplek aan 6 gaste. Die eenhede is selfsorg en het ook braaigeriewe, beddegoed en handdoeke word voorsien.

Nommer: 072 841 6724

Webwerf: http://www.lemontenara.co.za/

Epos: petro@lemontenara.co.za

Address: Môreson-plaas, Tweeriviere, Joubertina, 6410, Oos-Kaap

GPS:

You Might Also Like: