
Hierdie plaas grens die Baviaanskloof. Daar is ‘n pragtige kampplek, ‘n plaashuis, 2 kothuise, ‘n boskamp en ‘n tenvolle toegeruste karavaan. Die kampterrein is ruim met ‘n groot lapa vir die kampeerders se gerief. Daar is ook ‘n skottel en TV by die lapa, bring dus net jou eie DStv dekodeerder. Kouga Wildernis is ‘n pragtige kampplek en die selfsorg eenhede is ook beslis die moeite werd om te besoek.
Kontak Nommer: 042 273 9903
Webwerf: http://www.kougawildernis.co.za
Epos: kougawild@telkomsa.net
Address: KougaWildernis, Joubertina Eastern Cape, South Africa
GPS: S 33°42'55" E 23°50'34"