Koro-Koro Boskamp


Koro-Koro Boskamp in Bela-Bela Limpopo kry dit reg om ou wêreldse sjarme en romantiek van die klassieke safari vas te vang. Koro-Koro beteken “plek van die neushoringvoël”, en is ‘n privaat natuurreservaat aan die voet van die majestieuse Waterbergreeks, in ‘n malariavrye area. Ons 150 hektaar reservaat is ten volle omhein, oortrek met tipiese bosveld plantegroei met groot watergate en huisves ‘n verskeidenheid van diere en voëlspesies. Ons is slegs 90 minute vanaf Johannesburg Internasionale lughawe. Kom ervaar die betowering van Koro-Koro en die Afrika bosveld- sodra jy ons voortreflike gasvryheid beleef het, sal jy keer op keer terugkom.

Kontak Nommer: 082 908 4448

Webwerf: http://www.koro-koro.co.za

Epos: info@koro-koro.co.za

Address: Limpopo

GPS: S24° 53.367' E28° 7.351'

You Might Also Like: