Island Lake Holiday Resort


Island Lake Holiday Resort is aan die oewers van die Eilandmeer in die Wildernis Nasionale Park in die hartjie van die beroemde Tuinroete geleë. Dié oord is slegs 20 km vanaf George en Sedgefield en 47 km vanaf Knysna. Die dorpie Wildernis met sy restaurante, wegneemetes, supermarkte en kroeë is slegs 'n paar minute se ry daarvandaan. Ons oord is ideaal vir gaste wat een maal 'n jaar gaan vakansie hou of wat net 'n vinnige wegbreek- of oorslaapplek soek. Die oord is binne-in 'n natuurreservaat geleë en die Nasionale Park-bestuursreëls moet nagekom word. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Nommer: 044 877 1194

Webwerf: http://www.islandlake.co.za

Epos:

Address: Island Lake Vakansieoord, Langs Hoekwilweg, Wildernis, 6560, Wes-Kaap

GPS: 33.9879° S, 22.6358° E

You Might Also Like: