Groot Krokodil Lodge


Ervaar die natuurlike skoonheid van die Bosveld by Groot Krokodil Lodge, langs die Krokodilrivier ongeveer 70 km buite Brits na Thabazimbi in Limpopo. Jy het 'n verskeidenheid akkommodasie moontlikhede om van te kies, van elegante akkommodasie tot ten volle toegeruste chalets, kajuite en kampeerplekke. Jy kan 'n uitsonderlike vlak van gerief, rus en ontspanning by Groot Krokodil tydens jou verblyf verwag.

Kontak Nommer: 072 767 6889

Webwerf: http://www.grootkrokodil.co.za

Epos:

Address: Noordwes

GPS: S25° 5.178' E27° 31.416'

You Might Also Like: