El Rancho Grande


El Rancho Grande – ‘n kampeerder se paradys, is ‘n luukse vakansieoord geleë aan die voet van die Waterberg in die Warmbad (Bela -Bela) omgewing. El Rancho Grande is die plek waar woonwaens van aangesig tot aangesig kom met die natuur. Fantastiese groot kampterrein met uitsonderlike fasiliteite.Daar is 18 groot afgeskermde gras staanplekke , elk met sy eie skoon en ruim badkamer. Die badkamer bestaan uit ‘n bad, stort, wasbak en toilet wat daagliks gediens word. Elke staanplek het ‘n elektriese punt, kraan, braai en eie asblik. Daar is ‘n groter area vir groepe en klubs met gemeenskaplike ablusiegeriewe. Ons het ‘n aantal enkel-en dubbel chalets, elk met ‘n patio en braai area.

Kontak Nommer: 014 007 0581

Webwerf: http://www.elrancho.co.za

Epos:

Address: Waterberg

GPS: S 24 53.251° E 28 14.484°

You Might Also Like: