Berg en Rivier Plaas


Berg en Rivier Plaas Retreat en Rivieroewer kampering bied ongerepte bosveldnatuur vir 4×4 boswaens en tente. Die kampplekke is almal privaat. Die kampplek bied baie aktiwiteite en ‘n salige rustigheid. Berg en Rivier bied ook ‘n tentkamp met safari tente en luukse lodge akkomodasie.

Gesellige selfsorg suites met eie kombuis. Pragtige uitsig oor die tuin en berg vanaf die houtdek of eie privaat en gemeenskaplike braaistoep. TV en pool kuierarea.

Kontak Nommer: 082 741 9610

Webwerf: http://www.bergenrivier.co.za

Epos: bergenrivierinfo@gmail.com

Address: Metsweding

GPS: S 25.609633 E 29.042883

You Might Also Like: