Nature's View


Nature's View bied gerieflike verblyf op 'n plaas aan die voet van die Sederberge op die Olifantsrivier se oewer.

Daar is 2 selfsorg-eenhede en 'n kampterrein met 20 staanplekke. Die Wendy-huis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en basiese selfsorggeriewe. Die tweede eenheid is 'n ossewa met 'n dubbelbed, privaat badkamer en kombuis met basiese selfsorggeriewe. Die kampstaanplekke het kragpunte, braai-areas en ruim ablusiegeriewe. Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, kroeg, speelparkie en parkeerplek in.

Nommer: 082 329 1229

Webwerf: http://naturesview.co.za

Epos: info@naturesview.co.za

Address:

GPS: -32.635972, 19.004722

You Might Also Like: