Natural Moments Bush Camp & Diving

June 11, 2018

 

Natural Moments Bush Camp & Diving bied hutte asook kampplek vir akkommodasie. Dis naby aan die bekende Sodwanabaai en is perfek vir gaste wat op soek is na 'n prettige plek vir vakansie met rustieke akkommodasie. Dis ook lekker naby aan al die aksie.

Die akkommodasie bestaan uit 'n verskeidenheid van beskostigbare selfsorg-hutte toegerus met dubbelbeddens, enkelbeddens of dubbel stapelbeddens, en meeste daarvan het hul eie badkamer met stort en wasbak en toilet. Die kampplek het 'n gemeenskaplike badkamer maar het geen elektrisiteit nie. Daar is wel 'n lekker kampvuur, braaiplek asook 'n toegeboude lapa.

Kontak Nommer: +27 (0)83 236 1756

Webwerf: http://www.divesodwana.com

Epos: naturalmomentssodwana@gmail.com 

Address: Plot 1a, Sodwana Main Road, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal

GPS:

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload