Maerua Luxury Safari Tents

June 11, 2018

 

Maerua Luxury Safari Tents is in Marloth Park geleë, en bied gehalte tent-verblyf wat ideaal is vir avonturiers en natuurliefhebbers.

 

Die kamp bied 3 permatente sodat gaste die pret van 'n kamp-ervaring kan geniet, sonder om luuksheid prys te gee. Elke tent het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die gesinstent, Acacia, het 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, wat dit perfek maak vir 'n klein gesin. Thonnigii en Mopane beskik elk oor 'n koningingrootte-bed en is dus ideaal vir wittebroodpaartjies of verliefdes.

 

 

Kontak Nommer: + 27 83 509 1800

Webwerf: https://www.maerua.co.za

Epos: info@maerua.co.za

Address: 2041 Renoster Road, Marloth Park, Malelane South Africa,1321

GPS: 25°20'55.5"S |  31°46'20.5"E

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload