Indunduma Resort

June 11, 2018

 

Indunduma Resort bied 'n verskeidenheid verblyf-opsies in die Koppies-distrik in die Vrystaat. Dit is ideaal vir groepe, gesinne of vriende wat op soek is na basiese verblyf vir 'n vakansie of sake-wegbreek. Die oord is ook geskik vir skool- en kerkgroepe, leierskapkampe en dinkskrums.

 

Verblyf by die oord bestaan uit chalets vir selfsorg, kamers, goed toegeruste karavane en tente en kampeerplekke. Die chalets en kamers is ingerig met of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die badkamers is of privaat en en suite of daar is toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe. Vir jou vermaak het die oord ook 'n kroeg met uitstekende voorraad, plaas-aktiwiteite en 'n swembad wat uiters verfrissend is op warm somerdae.

 

Nommer: +27612348074

Webwerf: https://www.indundumaresort.co.za

Epos: info@indundumaresort.co.za    

Address: Koppiesweg, Koppies, 9540, Vrystaat

GPS: S27 27 25.256945 E 27 27.6638

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload