De Oude Schuur Kampeerterrein

June 11, 2018

 

De Oude Schuur Kampeerterrein is in Bethulie in die Vrystaat geleë en bied verskeie verblyf-opsies.

Gaste kan 1 van die kampplekke of die knus woonstel bespreek. Dié eenhede deel die gemeenskaplike ablusiegeriewe wat ingerig is met warmwater-storte en toilette. 'n Dubbelwasbak is ook beskikbaar. Daar is 2 eenmantente en 4 tweemantente wat ook gehuur kan word.

Die kampeerterein het 5 staanplekke vir karavane asook plek vir 30 tente. Dié staanplekke is toegerus met 'n dubbelkragpunt elk en is onder of naby bome geleë. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

 

 

Kontak Nommer: 083 251 3555

Webwerf: http://bethulie-camping.business.site/

Epos:

Address: 22 Burnet Street Bethulie 9992

GPS:

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload