ATKV Goudini Spa

June 11, 2018

 

Tussen die majestueuse en sprokiesagtige berge van die grasgroen Breederiviervallei lê Goudini Spa, een van die gewildste vakansie- en konferensiebestemmings in die Wes-Kaap. Natuur- en buitelugliefhebbers sal mal wees oor die oase wat ons bied waar vars lug, wingerde en berge jou omring. Ons natuurlike waterbronne sal jou ook betower!

 

Die oord bied 2-ster-, 3-ster- en 4-ster-selfsorgverblyf, vermaak, ontspanningsfasiliteite en vele meer. Of jy vry van gees is, of hier is vir werk, ons het wat jy soek. Die oord is geleë op die bekende, en beeldskone Roete 62, een van die mees diverse wynroetes ter wêreld.

 

Nommer: +27 23 349 8100

Webwerf: https://www.atkvresorts.co.za

Epos: goudini@atkv.org.za

Address: Wyzersdrift-weg, Slanghoekvallei, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap

GPS: 33.6683° S, 19.2641° E

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload