Morokolo Game Lodge


Morokolo Game Lodge is teen die noordelike hange van die Pilanesberg in die Black Rhino Wildreservaat, wat onlangs opgeneem is in die Pilanesberg Nasionale Park, geleë en spog met een van die rykste verskeidenheid van Afrika se wild, roofdiere, plant- en dierlewe in Afrika. Ons 'n privaat boetiek-lodge, ver verwyder van die res van die wêreld, maar net 40 minute van Sun City af waar gaste gholf kan speel en watersport kan geniet. Reëlings kan getref word vir ekstra doendinge in die omgewing. Ons is net 40 minute van Sun City af.

Kontak Nommer: 071 279 1110

Webwerf: http://www.morokolo.com

Epos: reservations@morokolo.com

Address: Black Rhino Reservaat 19, Pilanesberg Nasionale Park, Mogwase, 0195, Noordwes

GPS:

You Might Also Like: