Kassaboera Lodge


Kassaboera Lodge is reg teenaan die water van die Hartbeespoortdam geleë en spog met 'n gesellige atmosfeer, gerief en ongelooflike gasvryheid. Die lodge is baie na aan die Hartebeespoortdam en van Suid-Afrika se gunsteling-besienswaardighede, soos die Wieg van die Mensdom, ander natuuroorde en Sun City.

Kontak Nommer: +27 (0) 82 925 9876

Webwerf: http://www.kassaboera.co.za

Epos:

Address: Waterfrontstraat 76, Hartebeespoortdam, 0216, Noordwes

GPS:

You Might Also Like: