Kareespruit Game Ranch and Guest House


Kareespruit spog met 'n verskeidenheid van gehalte-verblyf in luukse 4-ster selfsorg-eenhede. Daar is ook kampeerplekke en ongegradeerde kamer met 2 enkelbeddens en ruim gesinskamers. 'n Lapa met 'n hele paar braaigeriewe en 'n vermaaklikheidsarea is beskikbaar. Dié moderne verblyf bestaan uit 2 gesinskamers, 8 luukse selfsorg-eenhede, 'n bruid-suite, en 4 dubbelkamers. Die lapa met talle braaigeriewe en 'n onthaalarea is ook beskikbaar.

Kontak Nommer: 018-642-1381

Webwerf: http://www.kareespruit.co.za

Epos: info@kareespruit.co.za

Address: Farm Kareespruit

Entrance Hooge Street

Zeerust

GPS:

You Might Also Like: