Thabaledi Game Lodge

June 6, 2018

 

 Thabaledi Game Lodge is tussen Thabazimbi en Brits geleë, in die hartjie van die Afrika Bosveld, slegs 1 en ’n half uur se ry noord van Johannesburg en 1 uur se ry vanaf Sun City. 

Verblyf word gebied in eenhede met slaapplek vir 4, 8 en 10 gaste asook Bushcamp Bungalows. Daar is ook ’n kampeerterrein met 32 staanplekke wat elk ’n badkamer het. Gaste wat op die kampeerterrein bly het toegang tot ’n swembad en boma-area.

 

Kontak Nommer: +27 (0) 84 754 7137

Webwerf: http://www.thabaledi.com

Epos: info@thabaledi.com .

Address: Erfdeel 11, Plaasgrens Q187, Doornpoort, Brits, 0250, Noordwes

GPS: S 25°11’55’’ E 27°37’28’

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload