Thaba Khaya Lodge

June 6, 2018

 

Thaba Khaya Lodge is 'n unieke en stil toevlugsoord minder as 2 uur se ry van Johannesburg af. Dit vorm deel van Sable Ranch, 'n natuurlike erfenisgebied. Let asseblief daarop dat daar grondpaaie is wat na die lodge lei.

Ons bied verblyf in 3 standaard-suites, 3 luukse suites en 'n gesinseenheid. Elkeen van die kamers is stylvol en gerieflik ontwerp om privaatheid en 'n heerlike wegbreekplek te skep. Die lodge bied slaapplek vir 'n maksimum van 16 gaste wat verseker dat gaste altyd persoonlike diens van die vriendelike personeel ontvang. 

 

Kontak Nommer: +27 (0)41 583 1016

Webwerf: http://www.thabakhaya.co.za

Epos: enquiries@thabakhaya.co.za

Address: 24 Veekraal Jq 221, Brits, 0250, Noordwes

GPS: 25.4313° S, 27.7174° E

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload