Safari Travelodge


Safari Travelodge is in Kuruman geleë en bied rustieke dog luukse verblyf. Die verblyf bestaan uit 10 eenhede met slaapplek vir 20 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n yskassie, TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en veilige parkeerplek.

Kontak Nommer: +(27) 82 446 4095

Webwerf: http://www.safaritravelodge.co.za

Epos: safaritravelodge@gmail.com

Address: 42 Poolman Street Kuruman Northern Cape

GPS: Longitude: 23.438247

Latitude: -7.435090

You Might Also Like: