JBay Zebra Lodge


JBay Zebra Lodge is net 20 minute van Jeffreysbaai en 35 minute van Port Elizabeth en die lughawe af geleë. Hier kan jy die natuur op sy beste ervaar! Die lodge is perfek geleë op 'n heuwel, en bied 360º-uitsigte oor die Indiese Oseaan, die inheemse bos en die berge.

Kontak Nommer: +27 (0)78 925 6812

Webwerf: http://www.jbayzebralodge.co.za

Epos: info@jbayzebralodge.co.za

Address: Strandfontein 442, Langs Die R102, Jeffreysbaai/thornhill, 6375, Oos-Kaap

GPS: 33.54'12.70"S ; 25.05'34.30"E

You Might Also Like: