Sweetfontein Boutique Farm Lodge


Sweetfontein Boutique Farm Lodge is in die boonste Karoostreek langs die N10, 15 km vanaf Britstown en 35 km van De Aar af. Die plaas-lodge is in 'n rustige omgewing en nooi gaste uit om hier, te midde van die Karoo se tydlose skoonheid, te kom droom. Elke kamer en leefarea is versier met luukse binnenshuise kunswerke en dekor en spog met ruim eenvoud wat ware elegansie uitstraal. Die stimulerende ervaring by Sweetfontein sal enige natuurliefhebber, fynproewer, reisiger, vakansieganger en wildliefhebber bekoor. Dis 'n Karoo-ervaring wat sinoniem is met salige en verkwikkende rus en vrede!

Kontak Nommer: +27 (0) 60 381 8753

Webwerf: http://sweetfontein.co.za

Epos: info.sweetfontein@gmail.com

Address: Sweetfontein-plaas, Langs Die N10, 15 Km Vanaf Britstown, 7000, Noord-Kaap

GPS: -30.585363, 23.668643

You Might Also Like: