The Springbok Lodge


The Springbok Lodge is op die Nambiti Privaat Wildreservaat, op die hoofroete tussen Johannesburg en Durban, in die hartjie van die KwaZulu-Natalse slagveldroete geleë en bied aan gaste die kans op ontspanning in 'n prentjiemooi omgewing. Verblyf word gebied in 21 eenhede met slaapplek vir tot 42 gaste. Elke eenheid het lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Kontak Nommer: (036) 637 9604

Webwerf: http://www.thespringboklodge.co.za

Epos: reservations@thespringboklodge.co.za

Address: Nambiti Privaat Wildreservaat, D45, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal

GPS: 28°29'17.2"S 29°50'42.0"E

You Might Also Like: