Otterskloof Private Game Reserve


Otterskloof Wildreservaat is op die grens tussen die Noord-Kaap en die Vrystaat, wat deur die groot Van der Kloofdam geskei word, geleë. Dié privaat wildreservaat bied luukse verblyf met lieflike uitsigte, persoonlike diens en wildkykgeleenthede. Otterskloof bied 3 verblyfopsies, naamlik 'n luukse gesinskamer, 'n standaard 2-enkelbedkamer of 'n Bush Lodge wat selfsorg is. Die luukse gesinskamers is groot en het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ekstra beddens is op versoek beskikbaar en elke kamer het 'n aparte ingang. Een van die kamers het 'n ingeboude kaggel en albei kamers het tee- en koffiemaakgeriewe.

KONTAK NOMMER: +27 (0)71 332 9939

WEBWERF ADRES: www,otterskloof.com

EPOS ADRES: hunt@otterskloof.com

ADRES: Otterskloof, Philippolis, Vrystaat, RSA

GPS: Lat : 30° 9’15.60″S | Long : 25° 2’47.47″E

You Might Also Like: