
Oluchi Lodge is in 'n 2 7000 hektaar-bewarea. Dié lodge bied gerieflike verblyf, rustigheid, lieflike uitsigte, en die voëllewe is volop in die bewarea. Dit is sowat 16 km vanaf Nelspruit en is ideaal vir enkelreisigers, paartjies, vakansiegangers en gesinne. Dié Lodge het 3 luukse suites, 3 luukse gesin-suites, en 1 luuks kothuis. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, WiFi, 'n kombuisie, sitarea, waaier, yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n TV met sekere DStv-kanale
Kontak Nommer: +27 71 3333 471
Webwerf: www.oluchilodge.co.za
Epos: bookings@oluchilodge.co.za
Address: Oluchi Lodge, Farm C20E, Claremont Road, Uitkyk, Nelspruit, South Africa.
GPS: