KwaThabisile Game Lodge


KwaThabisile Game Lodge is 'n egte toevlugsoord net 'n uur vanaf Johannesburg en O.R. Tambo lughawe, en net 30 minute se ry vanaf Pretoria. Die lodge is in die hartjie van Gauteng, "Dinokeng" ('n plek van riviere) geleë, waar jy die hele Afrika in een dag kan ervaar. KwaThabisile Game Lodge is op die 400 hektaar Leeuwkloofvallei Reservaat geleë.

Kontak Nommer: 082 560 1454

Webwerf: http://www.kwathabisile.co.za

Epos: alex@kwathabisile.co.za

Address: Plot 29, Boekenhoutskloofdrift 29, Cullinen, 1000, Gauteng

GPS: 25.5150° S, 28.5100° E

You Might Also Like: