Elephant Hide of Knysna Guest Lodge


Ons 9, luukse, privaat suites met Afrika-tema is pragtig gemeubileer met al die geriewe wat jy sal nodig hê vir luukse verblyf ? WiFi, ondervloerse verhitting, ’n iPod-koppelstasie, donsveerkussings, beddegoed van 100% perkalline en vele meer. Sommige suites het ’n uitsig oor die Knysnameer en Outeniekwaberge in die verte, en ander suites skuil lekker in die fynbos.

Kontak Nommer: +27 (0) 44 382 0426

Webwerf: http://www.elephanthide.co.za

Epos: info@elephanthide.co.za

Address: Cherry Lane Knysna South Africa

GPS: S 34 deg. 01’ 59.3 E 23 deg. 00’ 38.9

You Might Also Like: