Coleford Lodge


Coleford Lodge is sowat 30 km buite Underberg geleë en skuil in die Suidelike Drakensberge, 'n Wêrelderfenisgebied in die Uklahlamba Drakensberg Park. Kom geniet die rustigheid weg van die huis af. Coleford Lodge is in die Coleford Natuurreservaat. Geniet die voëllewe, wild, voetslaanpaaie tot by die waterval, visvang, tjoepry, piekniek by die rivier, vlugbal en perdry, of bring jou eie bergfiets saam. Coleford Lodge kan ook 4x4-roetes reël teen die bekende Sanipas tot in Lesotho vir diegene wat paspoorte het.

Kontak Nommer: +27 82 820 1472

Webwerf Address: www.colefordlodge.co.za

Epos: bookings@colefordlodge.co.za

Address: Colefordpad 2, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal

GPS:

You Might Also Like: