Chestnut Country Lodge


Chestnut Country Lodge is geleë in die pragtige Kiepersoldistrik, sowat 10 km vanaf Hazyview, en spog met manjifieke berg- en vallei-uitsigte. Die lodge is op 50 hektaar se ongerepte, inheemse bosland geleë en bied 12 sstylvol versierde en suite-kamers of suites, elk met eie patio vanwaar jy die asemrowende uitsig kan geniet. Bykomend het die Chestnut Suite 'n privaat onderdak-patio en buitestort, ideaal vir wittebroodpaartjies of vir daardie romantiese naweek-wegbreek vir 2.

Kontak Nommer: (082) 462 2740

Webwerf: www@chestnutcountrylodge.co.za

Epos: info@chestnutlodge.co.za

Address: Farm 5ju, Emmett Pad, Kiepersol, Hazyview, 1241, Mpumalanga

GPS: 31.05117E – 25.04992S

You Might Also Like: