
By Bush Telegraph Lodge is gerieflik geleë, halfpad tussen Johannesburg en Tshwane/Pretoria. Dit is op die plattelandse landgoed Randjiesfontein met maklike toegang tot die hoofweë wat al die vernaamste areas en OR Tambo met mekaar skakel. Die lodge bied uitstekende verblyf en diens van 'n hoë gehalte vir die sakereisiger of oordeelkundige vakansieganger wat op soek is na absolute gemak in 'n maklik toeganklike, plattelandse omgewing. Verblyf word aangebied in pragtig ingerigte, ruim suites met koninggrootte-beddens en luukse badkamers wat ontwerp en afgewerk is in die unieke, bekoorlike Sardiniese styl. Ontbyt is ingesluit by ons tariewe sowel as gratis WiFi, DStv, 'n gasvryheidskinkbord, veilige parkeerplek en natuurlik, superieure verblyf, gerief en gasvryheid van uitstaande gehalte.
Kontak Nommer: +27 11 314 1702
Webwerf: https://www.bbtlodge.com
Epos: info@bbtlodge.com
Address: 22 Riboville Road Midrand 1683 Johannesburg
GPS: