Umlilo Lodge

June 1, 2018

 

 

Umlilo Lodge is in St. Lucia geleë, 'n kusdorpie wat omring word deur die Groter St. Lucia Vleilandpark. Dit is Suid-Afrika se eerste Nasionale Wêrelderfenisgebied en dis aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë. Die St. Lucia-meer is 'n groot riviermondmeer met volop seekoeie, krokodille, visse en honderde voëlspesies. Die area bestaan uit riviere, mere, moerasse, wortelboommoerasse en groot sandduine met pragtige, ongerepte strande. Ons is loopafstand van die restaurante en winkels in die dorp af.

Ons 11 en suite-kamers is almal in gemaklike en neutrale skakerings versier en het lugversorging, TV's, 10 DStv-kanale, yskassies, gratis toiletware en internettoegang om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die en suite-badkamers het bad- en stortgeriewe. Ontspan op die houtdek by die swembad, sit in die kroeg/sitkamer wat met 'n visdam omring is of kuier om die vuur in die boma.

 

Kontak Nommer: +27 (0)35 590 1717 

Webwerf: Address: http://umlilolodge.co.za 

Epos: info@umlilolodge.co.za

Address: Nambiti Privaat Wildreservaat, D45, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal

GPS: 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload