Roamers Rest Safari lodge

June 1, 2018

 

Roamers Rest is in 'n rustige omgewing in die Parsons Groot 5 Natuurreservaat en die Balule Natuurreservaat aan die noordelike oewers van die Olifantsrivier geleë. Dié lodge bied luukse safari-verblyf wat daaglikse wildritte en heerlike tuisgemaakte maaltye insluit. Kom ervaar die natuur op haar beste.

Die safari-lodge het 2 luukse tente: 1 met slaapplek vir 4 gaste en die ander met slaapplek vir 3 gaste. Albei tente het privaat uitsigte en is gerieflik ingerig sodat gaste so tuis soos by hulle eie huis kan voel. Die tent met slaapplek vir 4 het 'n privaat plonspoel met Jacuzzi-borrels en die tent met slaapplek vir 3 het ook 'n privaat uitkyk-dek. Elkeen het 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet, handseep en room. Tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegie is vir ekstra gerief beskikbaar.

 

Kontak Nommer: 27 84 640 6060

Webwerf: https://www.roamersrestsafarilodge.com

Epos: bookings@roamersrestsafarilodge.com

Address: Balule Parsons Natuurreservaat, Olifantsrivier, 1382, Limpopo

GPS:

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Beach Forest Lodge

March 13, 2020

Marloth Park Sanbonani

March 5, 2020

1/15
Please reload