Hopewell Private Game Reserve

June 1, 2018

 

Ons herdefinieer die betekenis van "privaat" as dit kom by privaat wild-lodges. Hopewell Private Game Reserve is 'n eksklusiewe, luukse toevlugsoord op 'n privaat wildreservaat in die pragtige Oos-Kaap. Die luukse suites tussen die heuwels bied slaapplek vir tot 8 gaste en bied 'n uitsig oor die wildreservaat, 'n ware Eden wat herwin is uit die eens afgeleë wildernis.

Ons is net 40 minute se ry van die Port Elizabeth Lughawe, in 'n malaria-vrye kusvallei-bosveldstreek en is die ideale bestemming vir diegene wat privaatheid, eksklusiwiteit, rustigheid of avontuur soek. Hopewell wil verseker dat jou ervaring jou verwagtinge oortref met onvergeetlike verblyf. Maak hierdie wonderlike verblyfplek deel, aan die begin of einde, van jou reis al langs die beroemde Tuinroete af.

 

 

Kontak Nommer: +27 83 281 3383

Webwerf: http://www.hopewell-lodge.com

Epos: info@hopewell-lodge.com

Address: Net Langs Die R72, Addo, 6185, Oos-Kaap

GPS: 33° 36′ 06.8″ S 26° 05′ 32.4″ E

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Beach Forest Lodge

March 13, 2020

Marloth Park Sanbonani

March 5, 2020

1/15
Please reload