Hlosi Game Lodge

June 1, 2018

 

Hlosi Game Lodge is 'n 4-ster-lodge in die Amakhala Reservaat in die Oos-Kaap. Dit is al langs die soom van 'n heuwel bo die Boesmansriviervlakte geleë. Hierdie luukse wild-lodge is 'n stil toevlugsoord in die grasvlaktes wat 'n ryk en intieme Afrika-safari ervaring bied. Aangesien Hlosi deel uitmaak van die 7500 hektaar Amakhala Wildreservaat bied dit ook 'n inligting-ryke luukse safari-ervaring vir sowel kinders as volwassenes. Ons deel graag ons entoesiasme vir bewaring, kos en die lewe met enigeen wat hier kom aanklop. 

Hlosi herdefinieer eksklusiwiteit met 4 luukse suites. 2 gesinsuites en 8 luukse tente beskikbaar. Ons luukse safaritente bied 'n unieke tent-ervaring midde-in die Afrika-bos sonder om luuksheid in te boet.

 

Kontak Nommer: +27 (0) 42 235 1133

Webwerf: http://www.hlosilodge.com

Epos: reservations@lionroars.com

Address: Karel Landman 314, Amakhala Wildreservaat, Alexandria, 6000, Oos-Kaap

GPS: S - 33° 33’ 12.49” | E 26° 07’ 33.611

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload