Gulu Private Resort

June 1, 2018

 

 

Gulu Private Resort word deur familielede bestuur in Oos-Londen. Ons bied persoonlike aandag, skoon verblyf, heerlike kos en ongelooflike uitsigte oor die natuurskoon. Die oord is sowat 10 minute se ry van die Oos-Londen Lughawe en 20 van Oos-Londen af. Dus is dit ideaal vir gaste wat vroeg by die lughawe moet wees. 

Ons bied 8 kamers met dubbelbeddens en en suite-badkamers met storte. Ander geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar, DStv, lugversorging, en 'n kombuisie met 'n yskassie. Die kamers word daagliks skoongemaak.Kontak Nommer: +27(0)825580411

Webwerf: https://www.guluprivateresort.co.za

Epos: info@guluprivateresort.co.za

Address: Farm 1015 Burnside Gulu

GPS: Latitude: -33.107468

Longitude: 27.732496

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload