Crocodile Kruger Safari Lodge

Crocodile Kruger Safari Lodge is in Marloth Park in 'n natuurreservaat aan die oewer van van die Krokodilrivier met 'n pragtige uitsig oor die Krugerwildtuin se luisterryke natuurskoon. Die lodge is net een uur se ry vanaf die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en ongeveer 20 minute vanaf die naaste toegangshek van dié wêreldberoemde Krugerwildtuin. Akkommodasie-opsies sluit 6 en suite, dubbel- of 2-enkelbedkamers sowel as 'n selfsorg-eenheid met 2 beddens en 'n selfsorg-eenheid met 6 beddens met lugversorging in. Die Rivierkamer bied 'n pragtige uitsig oor die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin.

Kontak Nommer: +27825708172

Webwerf: http://www.crocodilekruger.co.za

Epos: stay@crocodilekruger.co.za

Address: 442 Crocodile Road

1320 Marloth Park

South Africa

GPS:

You Might Also Like: