ArendsRus Country Lodge

June 1, 2018

 

 

ArendsRus is net 20 minute buite George, die hoofstad van die Tuinroete, en is binne 'n uur se ry van die Tuinroete se gewildste besienwaardighede: van Oudtshoorn en die Kango-grotte, tot Mosselbaai se bekende Dias-museum, van Wilderness se meerdistrik tot Knysna se betowerende strandmeer.

6 en suite-dubbelkamers en 1 en suite-wittebroodsuite bied stylvolle akkommodasie vir enige reisiger. Al die kamers het standaard en suite-bad en stortgeriewe. Ons voorsien ook Toilet Friend ('n reukverwyderaar) vir toegevoegde luuksheid. Tee- en koffiegeriewe, telefone (in die kamer), horlosieradio, verhitting, dakwaaiers, Egiptiese katoenlinne (800-draadtelling) vir uiterse luuksheid en badkamergeskenkpakke sal jou van gerief verseker. Ons voorsien toegevoegde ekstras in die kamer soos ekstra komberse, warmwaterbottels, 'n sambreel, 'n flits en 'n haardroër sodat jy alles het wat jy nodig het. Met aankoms kan gaste 'n glas sjerrie, sjokolade en vars vrugte geniet om hulle waarlik tuis te laat voel.

 

Kontak Nommer: +27-44-050-0256

Webwerf: http://arendsrus.business.site/

Epos: info@arendsrus.co.za

Address: Koesterbos Road Geelhoutboom George

GPS: 33.9345° S, 22.3264° E

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload