AM Lodge

June 1, 2018

 

AM Lodge is 'n eksklusiewe, bekroonde lodge in Hoedspruit in Limpopo. Die lodge bied alles-ingesluit-pakkette en 'n intieme Afrika-ervaring aan individue of gesinne van alle ouderdomme wat op soek is na 'n onvergeetlike bosveld-ervaring.

Die luukse lodge bied slaapplek aan 22 gaste. Daar is 6 suites wat absolute privaatheid en ongelooflike uitsigte bied. Daar is ook 2 suites wat heeltemal apart is met privaat plonspoele om 'n safari-ervaring te bied wat selfs nog meer eksklusief is.

Die lodge sal 'n unieke, luukse ervaring bied wat perfek by jou voorkeure inskakel. AM Lodge bied wêreldklas-verblyf, puik kookkuns, Groot 5-ervarings, wandelinge deur die bos, wildritte en prima spa- en gimnasiumgeriewe.

 

Kontak Nommer: 015 817 1808

Webwerf: https://www.amlodge.co.za/

Epos: info@amlodge.com

Address: R40, Klaserie, Hoedspruit, 1391

GPS:

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Berchtesgaden Game Ranch & Lifestyle Farm

September 30, 2019

Zwartmodder

May 28, 2019

1/15
Please reload