Lapalosa Lodge


Lapalose Lodge bied luukse verblyf met 'n ontspanne atmosfeer en uitstekende geriewe. Lapalosa Lodge is in Lyttelton, 'n voorstad van Centurion in Gauteng geleë. Ons bied 14 luukse kamers wat almal en suite-badkamers en 'n privaat patio of balkon het. Ons wye reeks kamers is ideaal vir enkelgaste, paartjies, gesinne of groepe. Kamergeriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer en 'n haardroër in. Die gastehuis het 'n swembad en 'n speelarea vir kinders.

Kontak Nommer: 061 422 3813

Webwerf Address: www.lapalosalodge.co.za

Epos:info@lapalosalodge.co.za

Address: 248A Glover AveCenturion, South Africa

GPS:

You Might Also Like: