Tranquillity Spa Lodge

May 31, 2018

 

Tranquillity Spa Lodge is in 'n privaat reservaat is aan die suidoostelike deel van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat langs die Kevin Richardon's Lion Sanctuary geleë. Hier kan jy 'n blaaskans van die stadslewe neem en rustigheid in die bosveld vind op 'n wildsplaas net 35 km noord van Pretoria af. 

Verblyf word aangebied in 5 grasdak-chalets, 3 en suite-boskampkamers, en 'n kampplek met 'n kampkombuis. 

Die restaurant op die plaas is ten volle gelisensieerd en bied heerlike à la carte-maaltye, spesiale koffies, en 'n sit-area met DStv op versoek. Gaste kan buite op die dek ontspan en die sonsondergang geniet, terwyl die leeus in die agtergrond brul.

 

Kontak: 084 508 3491

Webwerf Address: tranquillityspalodge.co.za

Epos: info@tranquillityspalodge.co.za

Address: Plaas Welgegacht 130 Jr, Cullinan,1000, Gauteng

GPS: 

 

 

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

You Might Also Like:

Beach Forest Lodge

March 13, 2020

Marloth Park Sanbonani

March 5, 2020

1/15
Please reload